Victorialand

Victorialand
geographic region
Vernoem naVictoria van die Verenigde KoninkrykWysig
KontinentAntarktikaWysig
Landgeen waardeWysig
Geleë in administratiewe eenheidAntarktiese verdragsgebiedWysig
Geleë in of aan waterliggaamRossseeWysig
Geografiese ligging71°15′0″S 163°0′0″EWysig
Grens aanRoss Ice Shelf, Oates Land, Wilkes Land, RossseeWysig
Ontdek deurJames Clark RossWysig
Kategorie vir kaarteCategory:Maps of Victoria LandWysig
Map
 Kaart van Victorialand se gebied.

Victorialand is 'n streek van Antarktika wat aan die westelike kant van die Rosssee en die Ross ysbank grens, dit strek suidwaarts van sowat 70°30'S tot 78°00'S, en weswaarts van die Rosssee tot die rand van die Antarktiese Plato. Dit is ontdek deur Kaptein James Clark Ross in Januarie 1841 en is vernoem na Koningin Victoria.[1] Die rotsagtige landpunt van Minna Bluff word dikwels beskou as die mees suidelike punt van Victorialand, en skei die Scott Kus na die noorde van die Hillary Kus van die Ross-Afhanklikheid na die suide.

Die streek sluit in reekse van die Transantarktiese Berge en die McMurdo Droë Valleie (die hoogste punt is Abbott Berg in die Noordelike Voetheuwels), en die vlaktes bekend as die Labirint. Vroeë ontdekkingsreisigers van Victorialand sluit in James Clark Ross en Douglas Mawson.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gnis
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named columbia_enc

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search